Klein Grillie Spinnekop: Vakansie By Die See

Title details for book: Klein Grillie Spinnekop: Vakansie By Die See

  • Author: Diana Amft
  • Narrator: Cillie Mostert
  • Genre: Hear To Read
  • Language: Afrikaans
  • Length: 0 hours and 12 minutes
  • Published: 2018
  • Reference Number: A11751

Synopsis:

Fiksie. Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde, want hy gaan ver reis. Hy gaan saam met Ouma Erna vakansie hou by die see! Wat gaan hulle alles daar ontdek? Leer saam met Grillie van die getye, seediere, hoe sandduine vorm en nog baie meer.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member