
Fiksie. Oorlogstrilogie, boek 3. Drie miljoen kinders word uit Londen ontruim, een van hulle is die sesjarige Charles Smith. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leer op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein. Charles en Oswald beleef teenoorgestelde kante van die oorlog. Beide bevind hulself egter op pad na ’n plaas in Afrika waar hul paaie sal kruis met die van Seretse Khama en Mentje de Vries.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member