Losprys In Parys

Title details for book: Losprys In Parys

  • Author: Nerine Ahlers
  • Narrator: Bella Van Wyk
  • Genre: Tieners
  • Language: Afrikaans
  • Length: 4 hours and 41 minutes
  • Published: 2020
  • Reference Number: A11699

Synopsis:

Fiksie. Al wat Dienkie wil he, is om raakgesien te word deur Eddie. Een van die skurke wat deel is van die groot hofsaak wat haar prokureur-ouers hanteer, hou van bangmaak-tegnieke. Haar ouers besluit daar is net een oplossing: sy moet na Parys, Frankryk gaan en daar bly tot die hofsaak verby is. Maar Dienkie beland weereens, per ongeluk, in die middel van 'n situasie wat vir haar moeilikheid veroorsaak. Gelukkig is die aantreklike Sergio aan haar sy...


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member