Titles in our library


Download guidelines

Search results:

"Till The Cows Come Home

author Tod Collins

Quick look at:

"Till The Cows Come Home

Narrator:

Carl Coleman

Genre:

Biographies

Synopsis:

Non-Fiction. The memoirs of a country vet working in Underberg and the tales gleaned from his ventures in the mountains.

'n Ander Ek

author E.K.M. Dido

Quick look at:

'n Ander Ek

Narrator:

Dalene Hall

Genre:

Liefdesverhale

Synopsis:

Fiksie. 'n Erg beseerde vrou beland op geheimsinnige manier in die hospitaal en lei aan geheueverlies. Dit is 'n verhaal van uiterse alleenheid, bestaansangs asook brute humor.

'n Ander Mens

author Zirk Van Den Berg

Quick look at:

'n Ander Mens

Narrator:

Grieta Boshoff

Genre:

Spanningsromans

Synopsis:

Fiksie. Polisievrou Erika is in beheer van die getuiebeskermingsprogram en het die perfekte manier gevind om hulle te versteek. Sy vermoor hulle. Totdat sy getuie Daniel Enslin teekom…

'n Ander Vrou Se Rok

author Kristel Loots

Quick look at:

'n Ander Vrou Se Rok

Narrator:

Anneen Serfontein

Genre:

Liefdesverhale

Synopsis:

Fiksie. Zia se onderwysloopbaan stort ineen en haar kerel los haar. Haar lewe verander toe sy by Creative Creatures instap.

'n Annerste ABC-Boek Vir Aspatatte

author Maritha Snyman

Quick look at:

'n Annerste ABC-Boek Vir Aspatatte

Narrator:

Liane Heyl

Genre:

Hear To Read

Synopsis:

Fiksie. In hierdie eg Suid-Afrikaanse ABC-boek word jong lesertjies aan die alfabet voorgestel deur prettige rympies oor inheemse diere en voels.

'n Beskermengel Vir Marlene

author Irma Joubert

Quick look at:

'n Beskermengel Vir Marlene

Narrator:

Elize Fourie

Genre:

Romans

Synopsis:

Fiksie. Op drie en twintig is Marlene skielik 'n weduwee. Sy is bang en vertrou niemand nie, tot Adolf opdaag. Maar dan haal die verlede hulle in.

'n Beter Hemel

author Danie Schreuder

Quick look at:

'n Beter Hemel

Narrator:

S.P. Botha

Genre:

Biografiee

Synopsis:

Nie-Fiksie. Vertellings, sketse en verhale wat grotendeels handel oor aspekte van 'n plattelandse lewe op 'n Swartlandse dorp. Aspekte wat 'n jong gemoed gevorm het.

'n Bietjie Vir Babett

author Louis L. Brink

Quick look at:

'n Bietjie Vir Babett

Narrator:

Erna Jacobs

Genre:

Liefdesverhale

Synopsis:

Fiksie. Henk Beyers gaan speel klubrugby in Japan waar hy kennis maak met 'n lewe vol etiese reels, etiket en taboes. Hy ontmoet die fyn Babett Yashimoto vir wie hy baie lief raak.

'n Blink Nuwe Morester

author Nico Louw

Quick look at:

'n Blink Nuwe Morester

Narrator:

Hettie Steyn

Genre:

Godsdiens

Synopsis:

Nie-Fiksie. Oor die genade van God. 28 Oordenkings waarin die mens weer opnuut verseker word van God se liefde en genade, en wys vir ons hoe ons weer ingesluit kan word by hierdie genade.

'n Blywende Vreugde

author Audrey Blignault

Quick look at:

'n Blywende Vreugde

Narrator:

Yvonne Olwagen

Genre:

Biografiee

Synopsis:

Nie-Fiksie. In 'n bundel van meer as 200 briewe skryf Audrey kaalkop oor die dinge wat haar diep raak. Briewe oor die poesie tot selfspot en skaterlag, stoute rympies en grappe.

'n Boodskap Van God

author Aldo McPherson

Quick look at:

'n Boodskap Van God

Narrator:

Ester Kitching

Genre:

Inspirerend

Synopsis:

Nie-Fiksie. Na 'n motorongeluk het Aldo, 12 jaar oud, 'n bonatuurlike ervaring; hy was in die hemel. Sy briewe onthul 'n geestelike volwassenheid en sy wil om God se boodskap uit te dra, is ernstig.

'n Dag Om Te Onthou

author Christo Van Der Merwe

Quick look at:

'n Dag Om Te Onthou

Narrator:

Corisa Bredenkamp

Genre:

Avontuur

Synopsis:

Fiksie. Avontuur en liefde in die tennis- en motorsportwereld.

'n Dans Met Die Dood

author Aniel Botha

Quick look at:

'n Dans Met Die Dood

Narrator:

Rita Breytenbach

Genre:

Medies

Synopsis:

Nie-Fiksie. Op sewentien word Aniel Botha met Anorexia Nervosa gediagnoseer. Haar boek onthul diep ontstellende insigte in die gemoed van 'n anoreksielyer.

'n Dogter Se Droom

author Francine Rivers

Quick look at:

'n Dogter Se Droom

Narrator:

Corrie Huyser

Genre:

Inspirerende Romans

Synopsis:

Fiksie. Die verhaal strek van die 1950's tot vandag en is die laaste boek in die onvergeetlike epiese saga wat handel oor die opofferings wat elke ma bereid is om vir haar dogter te maak.

'n Dorp Soos Silwer Streams

author Barend Vos

Quick look at:

'n Dorp Soos Silwer Streams

Narrator:

Liane Swart

Genre:

Romans

Synopsis:

Fiksie. 'n Dorp soos enige ander plattelandse dorpie. Die dominee kom op 'n lyk in die rivier af en die dorp is in rep en roer, behalwe die dominee wat al hoe stiller en meer teruggetrokke word.

'n Droe Wit Seisoen

author Andre P. Brink

Quick look at:

'n Droe Wit Seisoen

Narrator:

Toy White

Genre:

Romans

Synopsis:

Fiksie. Die plaaslike politieke en sosiale omstandighede in Suid-Afrika vorm die agtergrond van hierdie moderne roman.

'n Droomhuis vir Danita

author Helena Hugo

Quick look at:

'n Droomhuis vir Danita

Narrator:

Anneen Serfontein

Genre:

Liefdesverhale

Synopsis:

Fiksie. Danita vlug Londen toe vir vrede en om haar hartseer te verwerk. Maar waar sy kom is Robert Foster met sy blonde sjarme. Net een keer wil sy alle rede en ordentlikheid oorboord gooi.

'n Duisend Stories Oor Johannesburg

author Harry Kalmer

Quick look at:

'n Duisend Stories Oor Johannesburg

Narrator:

Erika Botha

Genre:

Novels

Synopsis:

Fiksie. 'n Behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg; uitgewekenes, terugkerendes en die wat nog altyd daar gebly het. Hul wel en wee deur die twintigste eeu.

'n Eggo In Die Duisternis

author Francine Rivers

Quick look at:

'n Eggo In Die Duisternis

Narrator:

Agatha Erasmus

Genre:

Inspirerende Romans

Synopsis:

Fiksie. Merk Van Die Leeu Reeks, Boek 2. 'n Verhaal uit antieke Rome wat vertel van Hadassa se getrouheid aan haar geloof, en Markus se soeke na God.

'n Engel In Die Hoenderhok

author Gerda Taljaard

Quick look at:

'n Engel In Die Hoenderhok

Narrator:

Marlene Brugman

Genre:

Romans

Synopsis:

Fiksie. 'n Skreeusnaakse tragikomediese verhaal oor 'n disfunksionele Afrikaner boerefamilie wat afspeel in die agterbuurte van Pretoria.

Go to top of page

Items displayed: 1 to 20 of 9348