Fiksie. Hoe Sara op Rooiduin aangeland het is 'n raaisel, een dag was sy net daar. Omstandighede roep die spoke van Sara se verlede op. Kan sy vir haar 'n weg ooptrap om vry te kom van die gevare van die hede en van die verlede? En terselfdertyd die mense beskerm vir wie sy so lief geword het?
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member