Huis Van Gruwels

Title details:

  • Author: Susan Cilliers
  • Narrator: Bella Van Wyk
  • Genre: Ware Misdaad
  • Language: Afrikaans
  • Length: 4 hours and 39 minutes
  • Published: 2019
  • Reference Number: C13736

Synopsis:

Nie-Fiksie. My pa, die monster van die Springs-gruwelhuis. Die skokverhaal van 'n pa wat op die wreedste manier denkbaar alles van sy gesin wegneem, maar ook 'n storie van hoop oor hoe 'n dapper jong vrou uiteindelik geluk en genesing vind.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member


Go back to library