Die Stella-Moorde

Title details:

  • Author: Susan Cilliers
  • Narrator: S.P. Botha
  • Genre: Ware Misdaad
  • Language: Afrikaans
  • Length: 7 hours and 4 minutes
  • Published: 2021
  • Reference Number: C13775

Synopsis:

Nie-Fiksie. Die moord op twee pragmeisies in hul skoolkoshuis in 2018 het die hele Suid-Afrika geruk. 'n Jong boerseun is aangekla van die wrede moorde. Hier word geskryf oor die vrae wat na die hofsaak onbeantwoord bly, en oor lewens vernietig in hul fleur.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member


Go back to library