Die Wat Gewen Het

Title details:

  • Author: Jannie Geldenhuys
  • Narrator: Frans Van Zyl
  • Genre: Geskiedenis
  • Language: Afrikaans
  • Length: 17 hours and 45 minutes
  • Published: 2007
  • Reference Number: G11980

Synopsis:

Nie-Fiksie. Die voormalige weermaghoof skryf oor die Bosoorlog in Angola, en deel sy eerstehandse ervaring in senior bevelshoedanigheid. Dit bied insae in die komplekse wereld waarin soldate beweeg.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member


Go back to library