Fiksie. Die oorskot van 'n verminkte vierjarige word in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit om Sollie Mtembu saam te sleep om 'n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk onervare, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member