
Fiksie. Wim wil graag 'n hond vir sy verjaarsdag he, maar sy ma en pa het ander planne. Hulle reken 'n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? Of het hy dalk 'n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander?
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member