Weegskaal, Boek 1: 3G Begin

Title details for book: Weegskaal, Boek 1: 3G Begin

  • Author: Will Jager
  • Narrator: Attie Schoeman
  • Genre: Spanningsromans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 8 hours and 46 minutes
  • Published: 2024
  • Reference Number: J11255

Synopsis:

Fiksie. ‘n Beplande aanval in Parys deur Ciqaab, ‘n radikale groep wat befonds word van regoor die wereld, dwing Wytze Moolman en Bakary Dje, twee soldate vanuit verskillende generasies, halfronde en kulture om op te tree. Die twee mans se instinktiewe en uiters effektiewe spanwerk lei daartoe dat die Ciqaab-aanval gestuit word.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member