
Nie-Fiksie. Baie gelowiges voel soms asof God slegs sommige van hulle gebede verhoor, en ander nie. Of dalk voel dit selfs asof jou gebede nooit beantwoord word nie. Stephan Joubert ondersoek en beantwoord hierdie vrae en meer, en lei die leser op ’n heerlike en interessante ontdekkingsreis deur Habakuk in die Woord, waar die geheime van effektiewe gebed gevind kan word. In hierdie gebedsgids sal jy die sleutels ontdek van hoe om waarlik volgens God se wil te bid, Hom in die proses te eer en te verheerlik, en jou daaglikse kommunikasie met Hom na nuwe vlakke van vreugde en vervulling te neem.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member