Die Keiser Se Duim

Title details for book: Die Keiser Se Duim

  • Author: Chris Karsten
  • Narrator: Gerda Kinsey
  • Genre: Spanningsromans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 15 hours and 37 minutes
  • Published: 2024
  • Reference Number: K12166

Synopsis:

Fiksie. Ella en Lou werk weer saam as private ondersoekers by Pepler en Kie. 'n Verlangse familielid van Lou se eks daag op en smeek om hulp. Twee wynboere van die Noord-Kaap het Hongarye toe gegaan vir werkservaring, maar nou het altwee verdwyn. Ella vertrek na Belgie, en Lou na Boedapest. 'n Donker reis wag op die twee gesoute speurders.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member