Kinders Wat Moor

Title details for book: Kinders Wat Moor

  • Author: Andre Le Roux
  • Narrator: Attie Schoeman
  • Genre: Ware Misdaad
  • Language: Afrikaans
  • Length: 14 hours and 42 minutes
  • Published: 2020
  • Reference Number: L16067

Synopsis:

Nie-Fiksie. Wat dryf ’n kind om moord te pleeg? ’n Skynbaar normale kind uit ’n “goeie” huis. André le Roux kyk na die kínd agter die opspraakwekkende moorde en soek na ’n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in ’n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers, sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member