Fiksie. Moles is nie ongekend op Verlatenfontein nie, moord ook nie, inteendeel. Die Strandveld loop dik van die stories. Veral stories oor Verlatenfontein en die tyd toe die Brewisse daar gebly het, en oor die woede wat so sterk deur die gene van hierdie luisterryke, vooraanstaande familie loop.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member