Fiksie. In 2070 skenk Jenesis geboorte aan ’n tweeling. Maar swangerskap sonder ’n genetiese toestemmingspermit is taboe, en die pasgeborenes word aan ’n robot oorhandig wat ontwerp is om ongewenste lewens te beeindig. Die regering noem dit genadedood, want daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member