Saterdag Val Ek Vir Jou

Title details for book: Saterdag Val Ek Vir Jou

  • Author: Cecilia Steyn
  • Narrator: Bella Van Wyk
  • Genre: Tieners
  • Language: Afrikaans
  • Length: 5 hours and 19 minutes
  • Published: 2023
  • Reference Number: S15307

Synopsis:

Fiksie. Delia glo nie in die liefde nie. Sy ontmoet vir Phoebe wat met haar hart in plaas van haar kop dink. Phoebe belowe vir Delia dat sy net vyf weke nodig het om vir Delia op ’n meisie verlief te maak. Daar volg ’n reeks warrelwind afsprake en ’n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member