Nie-Fiksie. Emma is die stigter van Brave to Love, ’n organisasie wat mensehandel bestry. Sy wy haar lewe daaraan om slagoffers hiervan te red en te rehabiliteer. Na 'n radikale ontmoeting met God het haar loopbaan van voltydse bediening in die kerk verander na bediening in die strate waar vroue in prostitusie en mensehandel verstrengel is. Sy werk saam met wetgewingsinstansies om koppelaars tot vervolging te bring.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member