Die Verkeerde Vrou

Title details for book: Die Verkeerde Vrou

  • Author: Irma Venter
  • Narrator: Bella Van Wyk
  • Genre: Spanningsromans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 12 hours and 52 minutes
  • Published: 2022
  • Reference Number: V12561

Synopsis:

Fiksie. Misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member