Nie-Fiksie. Die boodskap is dat Jesus die straf vir die mens se sonde op Hom geneem het,en vryspraak verwerf het vir diegene wat in Hom glo. Hierdie geloof in die lyding van Jesus laat vrae by baie mense ontstaan. Die skrywer hoop van harte dat die gedagtes wat volg, tog lig sal bring vir mense wat met hierdie vrae worstel.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member