Stryd Vir Liefde

Title details for book: Stryd Vir Liefde

  • Author: Frenette Van Wyk
  • Narrator: Mariki Van Der Merwe
  • Genre: Inspirerende Romans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 8 hours and 4 minutes
  • Published: 2024
  • Reference Number: V12574

Synopsis:

Fiksie. Lija is 'n meisie van Joods-Romeinse afkoms en die aangenome dogter van Pontius Pilatus. Sy bevind haar in 'n gereelde verlowing met Silva, 'n Romeinse tribuun. Eers dink sy hy is nes al die ander Romeinse mans, harteloos en ongenaakbaar. Tot haar verbasing begin liefde egter in beide van hulle harte vir mekaar ontwaak.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member