Bomani Meerkat: Die Twee Jaloerse Meerkatte En Ander Avonture

Title details for book: Bomani Meerkat: Die Twee Jaloerse Meerkatte En Ander Avonture

  • Author: Ewald Van Rensburg
  • Narrator: Hester Franken
  • Genre: Hear To Read
  • Language: Afrikaans
  • Length: 0 hours and 19 minutes
  • Published: 2015
  • Reference Number: V12600

Synopsis:

Fiksie. Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur - die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in 'n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, 'n ou vriendin, raakloop. Maar ook 'n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member