Die Nege Lewens Van Mevrou Smit

Title details for book: Die Nege Lewens Van Mevrou Smit

  • Author: Elizabeth Wasserman
  • Narrator: Hilly Mohr
  • Genre: Misdaad
  • Language: Afrikaans
  • Length: 8 hours and 41 minutes
  • Published: 2024
  • Reference Number: W12086

Synopsis:

Fiksie. Aronspoort hou bruilof, maar op die troudag verloop niks volgens plan nie. Net voordat die skone bruid kansel toe stap, slaan haar aanstaande se eksvrou morsdood in een van die kerkbanke neer. Was dit moord? En wie sal so ’n verskriklike ding op so ’n heuglike dag doen? Wie of wat skuil agter al hierdie boosheid, en wat het dit met Mevrou Smit se eie donker verlede te doen?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member